Category: Culture

Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Dans Vrystaatkampioenskappe

Voortrekker se dansers het die afgelope naweek die vloer aan die brand gedans by die Vrystaatkampioenskappe Foto 1 BO Yadine de Kock (silwer – Tap), Melaine Williams (silwer – Tap), Renemarie Human (silwer – Modern en Tap), Dina-Marie van Rensburg (goud – Tap), Janel Lidell (silwer – Tap), Liesl Kasselman (goud – Hip hop)   Foto 2   Elaine van Wyk (goud – Tap en Musical theatre), Elzar Oosthuizen (silwer – Musical theatre), Emma Kleynhans (silwer – Modern, goud – Tap en Musical theatre), Niki Scott (silwer – Tap), Cara Hattingh (brons – Ballet), Nienke Peens (brons – Modern...

Read More

Hoërskool Hennenman – Graad 8 sottekonsert:

Hier volg skolenuus oor ons graad 8 sottekonsert: Tydens Hoërskool Hennenman se jaarlikse sottekonsert het die graad 8’s die gehoor vermaak met “A night at the movies!”. Van Madagascar en Nemo to by Semi Soet en Mission Impossible was op die program en het vir skaterlag gesorg. Op foto 1 is v.l.n.r. Emilé Botes, FC du Plessis, Pierre Engelbrecht, Andrea van den Heever, Jean Venter en Anton Jacobs (voor) in ‘n uittreksel uit Madagascar. Die minions van Despicable Me het ook kom kuier. Op die foto v.l.n.r. is : Chanelle Mendes, CJ Meyer, Chantel Nel en Kayla du...

Read More

Culture

Categories

Culture

Culture

Culture

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest