Category: Culture

Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hulle jaarlikse jeugweek gehad

Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hulle jaarlikse jeugweek gehad vanaf 1-4 Augustus. Die bekende motiveringspreker mnr. Dawie Spies het die leerders en personeel kom toespreek. Spies het kort kort verwys na “Finish Strong” wat op toepassing is van die jeug en volwassenes van die land. Spies het ook in sy boodskap gepraat van hoe die mens homself positief moet programmeer. Foto van links; Janneke Venter, Suré Fourie, mnr. Dawie Spies, Niché Odendaal, Jana Stuart. Agter van links; Manuel Cassal, Hannah Ledingham, Johannes van Graan en Liam...

Read More

Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad hou ‘n massa-reünie.

Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad oftewel Rooiskool is 60 jaar oud en hou ‘n massa-reünie vir alle oud-Rooies op 8, 9 en 10 September. Vrydagaand 8 September is daar ‘n bring en braai op die rugbyveld, Saterdagoggend 9 September is Kampioen van Kampioene en Saterdagaand 9 September is “Langtafel met osbraai. Sondagoggend 10 September is daar ‘n diens in die saal. Verblyf in die koshuis is beskikbaar. Vir verdere navrae kontak Rooiskool by 056-2123159 of besoek ons...

Read More

Fichie-Graad R vier Mandeladag

Die Graad Re vier hulle jaarlikse Mandeladag altyd op ‘n baie spesiale manier. Al die “tweede-mammas” van die Graad Re word na hierdie spesiale dag uitgenooi. Hulle is van kop tot toon bederf met tee, koffie, koek, ‘n kleurvolle kombers en smul-lekker eetgoed. Baie dankie vir die juffrouens en gasvrouens wat die dag spesiale gemaak...

Read More

Culture

Categories

Culture

Culture

Culture

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest