Category: Celebs

Rooiskool se Vroue oggendtee

Ons skool is geseën met Kroonstadters wat vir ons help om more se damesoggend suksesvol te laat afloop. Baie van die dames wat vir ons die tafels uit hulle eie sak dek en die eetgoed maak, het geen verbintenis met Rooiskool nie, behalwe om lojale Kroonstadters te wees. Dankie aan elke dame wat iets doen of bydra om van Saterdag ‘n sukses te maak. Dankie ook aan die manne wat help om die dames se taak ligter te maak. Spesiale dank aan Stephan en Veronica van Pick ‘n Pay Panorama Plaza vir die groot borg om Hannes van Kwêla...

Read More

Ronald McDonald Kuier in Possieland

Die Grondslagfase van Willem Postma is vandag verras deur Ronald McDonald wat kom kuier het.  Hy het menigde haasbekkies verstom gelaat met sy kulkunsies en die kinders het sy vertoning terdee geniet.  Twee van ons eie leerders het as assistente vir Ronald McDonald opgetree, naamlik Christiaan Bakkes en  Luette Fouche.  Ten spyte van die goeie assistente wat die twee was, kon hul net met verbasing aankyk na al die kulkunsies wat voor hul oë afspeel. Weereens dank aan McDonalds Bloemfontein wat dit moontlik gemaak het dat Ronald McDonald in Possieland kan kom kuier het aangesien Ronald n baie besige...

Read More

Ses gholfspelers van Grey Kollege is Saterdag op Gary Player se plaas net buite Colesberg ontvang

Ses gholfspelers van Grey Kollege is Saterdag op Gary Player se plaas net buite Colesberg ontvang met ‘n vars koppie koffie spesiaal deur Player gemaak. Tydens Gary Player se besoek aan Grey Kollege in Augustus 2016, het hy persoonlik vir Wilco Nienaber (huidige SA junior gholfkampioen) en vyf van sy maats uitgenooi om hom te besoek. Buiten vir Player, het die seuns ook die geleentheid gehad om saam met Dean Burmester, oud-Grey en huidige Tshwane Ope kampioen die dag te spandeer. Player het vir almal teenwoordig op ‘n staproete tot bo-op die berg gevat om die uitsig oor die...

Read More

Voorsmakie van Kokkedoortjie 2017 en Grey Kollege

Die koswerklikheidsreeks Kokkedoortjie begin op 5 April 2017 op televisie te draai. Hierdie reeks word op Woensdae om 20:00 op kykNET uitgesaai en sal tot ‘n einde kom op 28 Junie. Een van Grey Kollege se leerders, Christi Myburgh (14), gaan nie net die skool se naam hoog hou in hierdie reeks nie, maar ook Bloemfontein en die Vrystaat! Hier is ‘n voorsmakie van Christi en die reeks wat uitgesaai gaan word....

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest