Category: Careers

Vir Graad 9 leerders is vakkeuses die eerste stap na jou beroep

GRAAD 9 VAKKEUSES Jy moet nou een van die belangrikste besluite van jou hele lewe neem. Jou vakkeuses is die eerste stap in die kies van jou beroep. Bring jou drome in lyn met jou toekoms by KOVSIES! Kontak ons of besoek ons vir kundige advies en aanlegtoetse. UV-Inligtingskantoor: +27(0)51 401 3000 | Eenheid vir professionele opleiding en dienslewering in die Gedragswetenskappe (EPOG): +27(0) 51 401 2775 | www.ufs.ac.za/kovsie2b | www.facebook.com/UFSUV Onthou: hoe beter jou besluite nou, hoe meer opsies het jy. TOELATING TOT GRAAD-/DIPLOMASTUDIE Daar is spesifieke toelatingsvereistes wat deur die Nasionale Departement van Hoër Onderwys vir toelating tot alle universiteite...

Read More

Grade 9 learners, it is now time to choose your subjects

GRADE 9 SUBJECT CHOICES You are faced with a choice that will impact the rest of your life. Your decision will either free you or trap you. Align your dreams with your future at KOVSIES! Grade 9 learners, it is now time to choose your subjects. Some of these subjects are essential for your studies after school. Kovsies is here to help you align your choices with your dreams, because your future is important to us. Make contact and come visit us for expert guidance and subject choice assessments: UFS Information Office: +27(0)51 401 3000 | Unit for Professional Training and...

Read More

HOËRSKOOL KROONSTAD BOERDERY VERRAS

Hoërskool Kroonstad Boerdery is die toonaangewende boerdery onder landbougedrewe skole in die Vrystaat.  Die skool bied die volledige landboustudierigting aan (Landboubestuurspraktyk, Landboutegnologie en Landbouwetenskap) en die Jeugskou asook die boerevereniging vorm ‘n integrale deel van die studierigting. (Foto bo:  KI Van links na regs: Theunis Fourie, Henri Johnson, Gert Stols) Die landbouleerders en boerevereniginglede van die skool word betrek by verskeie aspekte van die boerdery.  Leerders was betrokke by onder andere profielgatontledings, identifikasie van onkruide en grasse, beoordeling van Merino’s en Santa Gertrudis. ‘n Wolklasseringskursus en Kunsmatige inseminasie kursus is aangebied waar landbouleerders hul vaardighede ontwikkel het. Die skool...

Read More

Afriforum leierskapontwikkelingskamp

Ons kondig met vreugde aan dat AfriForum onlangs besluit het om ’n leierskapsontwikkelingskamp vir die kinders van AfriForum se lede aan te bied. Die doel van die kamp is om ons kinders voor te berei vir die lewe na skool en hul vaardighede as toekomstige leiers te ontwikkel. Die kamp sal op ’n Christelike grondslag plaasvind en daar sal in besonder gefokus word om kampgangers se leierskapsvaardighede te ontwikkel en ’n groter waardering vir Afrikanerkultuur en –geskiedenis onder jongmense te kweek. Spesifieke terreine waarop lewensvaardighede gedurende die kamp ontwikkel sal word sluit die volgende in: Leierskapsontwikkeling Afrikanergeskiedenis Kommunikasie Konflikhantering...

Read More

Die toekoms van Afrikaans is groot, oop en opwindend – AfriForum stel video bekend

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy tweede SLIM-videoter bevordering van moedertaalonderrig in Pretoria bekendgestel. Die SLIM-veldtog staan vir Studeer en Leer In jou Moedertaal. Dit het in 2014 afgeskop en is daarop gemik om skoliere, voornemende studente en hul ouers in te lig oor die waarde en voordele van moedertaalonderrig. In die nuutste video verduidelik jongmense soos David Krynauw, internasionale meubelontwerper, Reuben Riffel, koskenner en sjef, Karien van Emmenes, entrepreneur-roomysmaker, Piet Matipa, rubriekskrywer, Mercia Lesch, belastingouditeur en Gielie Hoffmann, geestesbreier, hoekom hulle ’n passie vir Afrikaans het en hoe hulle hulle ten volle in hul taal in hul werksomgewing...

Read More

Careers

Categories

Careers

Careers

Careers

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest