Category: Academy

Aliwal-Noord Graad 7’s verras met mondeling

Gr. 7 MONDELING: Hoe haal ‘n mens ‘n graad 7 uit sy gemaksone?  Laat hulle mondeling praat oor iets waarvan hulle niks weet of veronderstel is om te weet nie.  Die opdrag, ‘n instruksionele teks.  Vertel ons meisies hoe om ‘n noodwiel aan te sit, wors te maak, ‘n bok af te slag.  Seuns: Hoe om pannekoek te bak, ‘n tafel vir vier te dek of om “strepies” in iemand se hare te sit. Hulle het nie vir die uitdaging geskrik nie en met die jagseisoen op hande kan u maar van die Gr. 7 meisies nader trek.  JD...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest