Category: Academy

Hoërskool Hennenman- Jaarlikse Graad 8 – dag.

Moddergat en graad 8-dag: Tydens Hoërskool Hennenman se jaarlikse graad 8-dag het die matriekraad die graad 8’s vir ‘n dag vol pret na Kroonpark geneem. Verskillende aktiwiteite het verseker dat die graad 8’s mekaar beter leer ken en ‘n hegte band is ook met die matriekraad gesmee. Een van die aktiwiteite was die bou van menslike robotte. Hier is Justin vd Westhuizen, PJ Groenwald, Emilé Botes, Lu-Marie Schlebusch, Adé Bester, Lillique Lindeque, Celeste Sithole en Cherise Mostert met hulle weergawe. (Foto: Gr 8 dag) Christine van der Bank, graad 8-leerder van Hoërskool Hennenman trotseer die tradisionele moddergat om uiteindelik...

Read More

Hoërskool Hennenman – Graad 8 sottekonsert:

Hier volg skolenuus oor ons graad 8 sottekonsert: Tydens Hoërskool Hennenman se jaarlikse sottekonsert het die graad 8’s die gehoor vermaak met “A night at the movies!”. Van Madagascar en Nemo to by Semi Soet en Mission Impossible was op die program en het vir skaterlag gesorg. Op foto 1 is v.l.n.r. Emilé Botes, FC du Plessis, Pierre Engelbrecht, Andrea van den Heever, Jean Venter en Anton Jacobs (voor) in ‘n uittreksel uit Madagascar. Die minions van Despicable Me het ook kom kuier. Op die foto v.l.n.r. is : Chanelle Mendes, CJ Meyer, Chantel Nel en Kayla du...

Read More

Hoërskool Hennenman se jaarlikse Baadjieseremonie.

Tydens Hoërskool Hennenman se jaarlikse baadjieseremonie het die graad 8’s hulle skoolbaadjie op ‘n simboliese manier ontvang. Voor op die foto is die graad 8’s (v.l.n.r.) PJ Groenewald, Stefan Badenhorst, Abby Griesel en Nicole Landman – nou volwaardige Hennies! Agter is Niel-Hendrik Hoffman (onderhoofseun), James du Plooy (hoofseun), Mariska Joubert (hoofmeisie) en Tarien Jacobs (onderhoofmeisie) wat die oorhandiging namens die Matriekraad gedoen...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest