Category: Academy

Hoërskool Upington – Uitslae van ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade

UITSLAE: ATKV SENIOR AFRIKAANSE OLIMPIADE Hoërskool Upington spog met drie leerders in die Noord-Kaaptop 20 van die  ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Janri van Staden behaal ‘n vyfde plek, Gretha van Staden ‘n sesde plek en Zaskia Pain ‘n negentiende plek. Baie geluk met die pragtige prestasie. Ons is baie trots op julle!   Foto 1 BO: Janri van Staden, vyfde plek in die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade in die Noord-Kaap   Foto 2: Gretha van Staden, sesde plek in die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade in die Noord-Kaap Foto 3: Zaskia Pain, negentiende plek  in die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest