Category: Academy

Grondslagfase PBS – hoogste toekennings

Die hoogste toekennings vir die Grondslagfase van President Brand Primêre Skool is as volg: Grondslagfase Sportdogter:  Die trofee word gedeel deur Carissa Boje en Joalize Melville (foto heel bo). Grondslagfase Sportseun word toegeken aan SJ Odendaal (foto bo) Grondslagfase Veelsydigheids:   Garran Grace (foto bo) ontvang die Grondslagfase Veelsydigheidstrofee...

Read More

Hoogste Toekennings Intersenfase – PBS

  Die hoogste toekennings vir die Intersenfase vir President Brand Primêre Skool is soos op die foto bo: VOOR:  Mienke Veter (Beste Presteerderin Graad 5), Stefan Coetzer (Besondere Hardwerkendheid), Elsarie Venter (Beste Presteerder in Graad 4). MIDDEL:  Sherwin Carelse (Veelsydige Sportseun), Imché Venter (Beste Presteerder in Graad 6), Chanté Liebenberg (Buitengewone Hoflikheid), Sané Groenewald (Vriende vir Afrikaans, Kultuurleierspenning, Sportdogter, Duxleerling en Veelsydigheidsbeker). AGTER:  Karla Markgraaff (Veelsydige Sportdogter), Jeanre Coetzee (Sportseun), Geovane Vermaak (Buitengewone Hulpvaardigheid). AFWESIG: Juan van Lill (Buitengewone Deursettingsvermoë)...

Read More

Veelsydigste Seun van die Jaar – Rooiskool

Zak van Niekerk van die Rooiskool in Kroonstad, is aangewys as die Veelsydigste Seun van die Jaar. Sy prestasies sluit in: Akademie: 1 vak bo 80%, 1 vak bo 60%, 4 vakke bo 50%, 1 vak bo 40% Sport: Atletiek:  Kroon sone A – 1ste in 800m, 2de in spiesgooi Fezile Dabi Kampioenskappe – 5de in spiesgooi Rugby: AHS 1ste span Griffons Proefspan Griffons 0/18-Akademiespan Swem: Noord-Vrystaat Kampioenskappe deelname Tweekamp: Noord-Vrystaatspan na SA’s – 16de in sy ouderdomsgroep met 1994 punte Leierskap: Boerevereniging – Voorsitter Koor – Koorbestuur Koshuis – Hoofseun Leerderraad –...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest