Category: Academy

Welkom-Gimnasium Verbruikerstudies Kook!

Twee spanne van Welkom Gimnasium in Welkom,onder leiding van Juf Rossouw, het deelgeneem aan Kyknet se Skole Kook Kompetisie.  Gimmies se opdrag was maalvleis met n kinkel. Charne du Toit & Wian van Staden toor met maalvleisballetjies terwyl Carmen Harrison & Joane van der Merwe Bobotie na ‘n heel nuwe vlak neem. Die Gimmie span kook ‘n plek los in die Vrystaat semi-finaal. Na ‘n lang dag voordie potte , kook Welkom-Gimnasium ‘n plek los in die Vrystaat Finaal.  Hou die Gimmies dop Woensdag 4 Oktober om 07:45 op DSTV kanaal 144 as ons die Goudvelde verteenwoordig in die...

Read More

Welkom Volkskool – Voortrekker nuus

Welkom Kommando spog met toekennings Welkom Kommando se Graad 7 Voortrekkers spog met ses Goue toekennings en sewe Silwer toekennings wat hul verwerf het tydens die jaarlikse Voorslag evaluering te Doornkloof.  Vlnr. voor: Boeta Smit, JJ Nortje, Kristen Weyers, Armand Snyman. Vlnr. agter: Dredan Scheepers, Daniëlle de Hart, Clayton Slabbert, Dale Thomas, Karissa Calitz, Jeaneese Janse van Rensburg, Jared Bredenkamp, Edward de Waal, Shaun...

Read More

‘n Besonderse prestasie vir die Primêre Skool Jim Fouché se Juniorkoor

Die ATKV-Applous koorkompetisie se finale uitslae is onlangs bekend gemaak.  Die Seniorkore met die hoogste persentasie het sake by ‘n finaal uitgespook.  Daar word egter nie ‘n finaal vir Juniorkore gehou nie, maar die Top 10 Juniorkore van 2017 (landswyd) word wel bekend gemaak.  Dit was vir ons ‘n groot verrassing om te verneem dat die Primêre Skool Jim Fouché van Bloemfontein, se Juniorkoor die 7de plek behaal het.  Die enigste skool in die Vrystaat wat benoem is.  Ons is baie dankbaar en só trots op ons klein sangertjies onder leiding van juffrouens Lize Dippenaar en Belinda le Roux...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn

Pin It on Pinterest