Category: Academy

Bethlehem Voortrekker Hoërskool doen goed by die ATKV Redenaars

Vrydagaand 11 Augustus het dit behoorlik gegons toe die beste redenaars kragte gemeet het tydens die finale van die ATKV- REDENAARS wat aangebied is by ATKV-Goudini Spa Mohammed Khan behaal EERSTE plek Nasionaal in die afdeling graad 8-9 Addisionele Taal voorbereid. Basetsana Sempe is 3de in die afdeling Gr 8-9 Addisionele Taal onvoorbereid. Trekkertrots   v/l:  Mohammed Khan en Basetsana...

Read More

Hoërskool Wilgerivier, Frankfort beskik oor die volgende vakatures

HOËRSKOOL WILGERIVIER, FRANKFORT (Afrikaansmedium)                                                                         Beskik oor die volgende vakatures: Een beheerliggaanpos Sportbestuurder, Bemarking en Onderhoud Sportgronde  Aanvangsdatum: 1 Oktober 2017 Voornemende kandidate kan volledige CV stuur na e-pos: wilgeskool@lantic.net of faks na: 0866 595 407. Skakel die skoolhoof: Mnr H Pelser (058) 813 1010 Of die voorsitter beheerliggaam: Mnr Klasie van Rensburg vir enige navrae. Sluitingsdatum: 25 Augustus om...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest