Category: Academy

Johannes van Graan Hoërskool Witteberg

Johannes van Graan `n leerder aan Hoërskool Witteberg is een van 14 leerders uit 4600 deelnemers gekies vir die Computer Applications Olimpiade wat 4 Julie in Kaapstad aan die finale rondte gaan deelneem. Hy gaan daar ‘n 5ure vraestel skryf en dan word die wenner 5 Julie bekend gemaak. Prysgeld vir die wenner is R3000 en die skool kry ook R3000. Hy is ook die enigste Vrystater wat deur is na die finale...

Read More

Fichies-Redenaars praat ‘n barshou

Fichies spog met die eerste twee plekke in die Vrystaat.  Karla Visser (Graad 5) en Lisa Botha (Graad 4) het uitstekend gepraat tydens die ATKV halfeind-ronde. Gaan op 10 Augustus in Goudini optree tydens die landswye finaal. Die ander leerders het ook baie goed gevaar.  Carlise Botha (5de) en Lourens van Niekerk (5de).  Baie geluk! Juffrou Emsie Lloyd (Afrigter) sien ‘n blink toekoms vir Fichies se redenaars.  Julle hou Fichies se naam...

Read More

Academy

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest