Cars in the Park word aangebied deur:

VRYSTAAT VETERAAN MOTORKLUB

Vrystaat Veteraan Motorklub by Martie du Plessis Skool op Dinsdag 9 Augustus 2016.

Toegang:

Volwassenes:  R30.00

Kinders:  R10.00

Maak van die dag ‘n gesinsdag en lewer ‘n bydrae tot liefdadigheid.

Navrae:  Theo Potgieter 084 551 6122 of Philip Heyns 082 462 0827.