Baie geluk aan Carli van Tonder ‘n leerder van Rooiskool. Sy het haar UNISA Musiekteorie gr.4-eksamen met VOLPUNTE geslaag.