BVHS se redenaars het hierdie jaar uitstekend gevaar.  19 leerlinge van die skool het deurgedring na die Vrystaat semi-finaal en sal die naweek van 21 Mei 2015 in Bloemfontein deelneem.  Ter voorbereiding sal hulle ook aan die Radikaal Redenaars deelneem op 13 Mei 2015.   Weereens ‘n bewys van Voortrekker se gesonde kultuurmilieu.

 

Foto

Voor: Steven Sacht-Luwes, Laura Wessels, liesl Kasselman, Franzet Farrell, Carla Fourie, Khomotso Mokoena, Reitumetse Mofokeng, Thembisile Mthembu, Reitumetse Mphuthi

Agter: Elaine van Wyk, kailyn de Jesus, Koos Muller, Elmarize Knobel, Riana de Jager, Lerato Sechele, Bongile Ncala, Mponang Mokoena, Karabelo Moloi, Zanda Dyantyi