Die volgende leerders het tydens die eerste rondte van die ATKV redenaars wat op 25 en 26 April by Witteberg gehou is, deurgedring na die semi-finaal wat op 9 Junie by Hoërskool Sentraal sal plaasvind:

1Ste ry: Merize Beukes,Stephan Peens,Keaan de Klerk, Mehmood Khan

2de ry: Batsetsana Sempe, Thokozile Mbele,Cara van Wyk,Elmarize Knobel

3de ry: Lereko Mokoena,Steven Sacht-Luwes, Zanda Dyantyi , Kamohelo Moloi

4de ry: Karabelo Moloi, Khomotso Magau

Riana de Jager (afwesig)