Baie geluk aan die volgende landsdieners wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig  tydens die Nasionale Landsdienskamp:

Thami Molupe, Chane Engelbrecht, Janél Opperman, Waldemar Rode, Jaden Murphy en Hane Swart