By Blouskool se Wolskool was die leerders weer hard aan die werk. Die graad 11 leerders was ‘n week lank besig met die kursus wat baie moeilike teorie en prakties bevat het.

Hulle is voor:  Wiaan vd Westhuizen, Anél Terre’ Blanche, Carinda Kok, Shaun Botha, mnr. Connie Faber wat die kursus aangebied het, Thabang Mothebe, Wikus Haefele

Agter: Hanro Coetzee en Christiaan Bronkhorst