Tydens die Funi Claassens Atletiekbyeenkoms in Frankfort is Thabang Hlohlolo aangewys as Top 3 atleet van die byeenkoms. Hy is ‘n kortafstandatleet by Bloues 0/15

Thabang in aksie tydens die byeenkoms.

Foto: Aletta de Nysschen