Baie geluk aan die volgende spelers van Bloues wat in onderskeie Fezile Dabi tennisspanne opgeneem is. Voor: Leanè Marais, Jozua Rosslee. Agter: Chelani Brink, Jamie Botha