Die 0/16 Hokkie-seunsspan van Blouskool, Kroonstad, is die ligawenners en is ook deur na die Vrystaatbeker wat einde Augustus 2016 in Bloemfontein plaasvind.

Foto bo:  Van links na regs:

Voor:  Derek Alexander, Helena Roux, Christina Roux, Jozua Rosslee

2de Ry:  Macbain Meyer, Simon van Heerden, Bertus van Deventer, Success Maswangwani, Tshepang Moretlo

3de Ry. Marchell Roux, PC Erasmus, Dirk Bothma, Travis Feldtmann, Carel-Pieter Cronje

4de Ry Lesego Motaung, Daniel Elliot, Jaco Keyser, Tiaan vd Walt, Dylan van Schalkwyk.

Afwesig:  MC Jacobs

Foto geneem deur:  Riaan Burger