‘n Paar van Blouskool se landbouleerders tydens die naweek se Bloues Landbouskou – Groentoer. Hulle is van links: Joubert Rossouw, Ytzke van Zyl, Hulet Janse van Rensburg, Carla Janse van Rensburg, Mnr. William Drinkwater, Tayla Swanepoel en Morné du Preez