Twee leerders van die Blouskool in Kroonstad is gekies vir die Fezile Dabi Krieketspan.

Foto bo:  links: Jose Hartlief (o/15), regs:  Neo Mohasa (o/18). Baie geluk aan die twee leerders!!