Jukskei SA Skole-toernooi 2015 te Pretoria. Blouskool se o/19 A span wen Silwer medalje.  FOTO BO:  v.l.n.r.: Niel du Preez, Joline Grobler, Su-ané Baumgarten en Gerhard du Preez (Kaptein)

Ons se o/16 A span wen Brons medalje. FOTO ONDER:  v.l.n.r.:  Suné Grobler, Kyla Swanepoel, Ju-Marie Swanepoel (Kaptein) en Eben Bezuidenhout.

BLOUSKOOL JUKSKEI O16