Ons is baie trots op Tsebo Matsoso en sy afrigter mnr. Nelis de Kock. Tsebo is deur Atletiek Suid Afrika gekies om aan die “CAA African Junior Championships” in Tlemcen, Algeria van 29 Junie – 02 Julie 2017 te gaan deelneem. Baie geluk Tsebo !!!