Blouskool is trots op hulle atlete wat die jaar besonder goed gevaar het. Ons is besonder trots op Tsebo Matsoso en Thabang Hlohlolo wat baie goed gevaar het op SA-atletiekbyeenkoms.

Tsebo Matsoso (links) het 2de op 100m in SA 0/19, 1ste op 200m SA 0/19 en 2de op 4 x 100m aflos 0/19. Thabang Hlohlolo behaal 2de plek op 100m SA 0/15 en 2de op 4 x 100m aflos 0/15.

In die middle is hulle afrigter, mnr. Nelis de Kock.