Die volgende atlete van die Blouskool, Kroonstad het goed gedoen by die Jim Fouché Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein

naledi-mofolo-blouskool-atletiek

Naledi Mofolo   (foto bo)

1ste 100m        D0/15

1ste 200m        D0/15

habang-hlohlolo-blouskool-atletiek

Thabang Hlohloho (foto bo)

1ste 100m        S0/15

1ste 200m        S0/15

tsebo-matsoso-blouskool-atletiek

Tsebo Matsoso (foto bo)

1ste 100m        S0/19