Die 0/15 Vrystaat Sewes Provinsiale Kampioenskap het  plaasgevind op 1 Oktober 2016 in Bloemfontein en die spelers van Bloues het die toernooi gewen..

Uitslag:

1. Hoërskool Kroonstad

2. Sehunel Bloemfontein

3.  Witteberg

4.  Gimnasium

Op die foto bo:

Voor: Jason de Beer, Henrico Wolmarans, Marco Bester, Thabang Hlohlolo

Agter: Elmar van Aardt, Derek Alexander, Conraad Rossouw, Jaun Malan, Mnr. William Drinkwater (skoolhoof), Teanu Freitas, Tshepo Chibale, Mnr. Japie Faasen (Afrigter), Gerhard van Zyl, Johan Steyn, Andre Scott, TP Mashodi.

Die seuns van Blouskool, het die toernooi aan Jaco Hancke (Die seun wat in die motorongeluk was) opgedra.  Hulle het ook met armbande gespeel waarop Jaco se naam staan. (foto onder)

sewes-blouskool-kroonstad-opgedra-aan-jaco