Bloues wat aan die Bio-Science Global Natuurwetenskap Olimpiade deelgeneem het en Brons verower het is:

Op die foto bo:

Voor: Mofate Leopeng, Nicola Lategan en Carla Schagen

Agter: Lian de Winnaar, Stefan Delport, Henco Weideman, Mamello Sebogodi en Rethabile Rabohlale

Foto geneem deur:  Aletta de Nysschen