Bloues se eerste seunshokkiespan het ‘n skitterende 2016 seisoen beleef. Hulle het die seisoen afgeslaan deur aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deel te neem. Bloues het baie baie goed gespeel en in die finaal teen Pietersburg High School kragte gemeet. Na ‘n spanningsvolle wedstryd het Bloues met ‘n telling van 1-0 as wenners uit die stryd getree.

During the 2016 league they played 11 games, won 9, drew one and lost only one. Bloues scored a total of 41 goals and concede only 5 goals. At the end of the season Bloues were crowned with the titles of Inter Winners, Fezile Dabi League Winners, as well as Griffon League Winners.

This was truly an amazing season and the team was blessed with very good performances. By winning the Fezile Dabi League they qualified to go an compete in the Free State Cup Finals in Bloemfontein against the other three districts at the end of August.

Ons wens hulle all sterkte toe en hoop dat dit goed sal gaan by die Vrystaatbeker in Bloemfontein!

Op die foto bo:

Voor:  Oratile Letloenyane, Kalebe Setiloane, Joubert Breytenbach, Ciseron Makoli, Kerwin Oliphant

Middel: Thabang Phakoe

Agter:  Marius Keeve, Karabo Maloka, Adrian Claasens, Waylen van Schalkwyk, Martin Botha, Niekie Kruger, CJ Heckroodt, Franco van der Walt, Thabiso Phakoe