Tydens die Suthies Sewes-toernooi in Pretoria het Bloues se 0/15-span die Bowl gewen.

Die resultate was as volg:

Bloues teen Montana speel gelyk 12 elk

Bloues wen Hans Moore 14 -7

Bloues verloor teen Zwartkop 21- 7

Bloues wen Hoërskool Sutherland 44 -0 (in bowl semi finaal)

Bloues wen Wonderboom  22 -14 (bowl finaal)

Op die foto bo is:

Voor:  Juan Malan, Marco Bester, Japie Faasen (afrigter), Gerhard van Zyl en Joubert Oelofse

Agter:  André Scott, Elmar van Aardt, Henco Weideman, Johan Steyn, TP Moshodi, Teanu de Freitas en Conrad Rossouw