Blou Skool in Kroonstad presteer in Skeinat OlimpiadeSasol Vrystaat Fisiese Wetenskappe Olimpiade 

Blou Skool in Kroonstad presteer in Skeinat Olimpiade

Bloues het hierdie jaar aan die Sasol Vrystaat Skeinat Olimpiade en Departementele Fisiese Wetenskap Olimpiade Gr 10 deelgeneem. Verskeie uitstekende prestasies is deur ons leerlinge behaal:

Twee graad 11-leerders,  Anneri Wessels en Rudene Weideman, is onder die top 50 leerders in die Vrystaat en is genooi om die Fisiese Wetenskappe konvensie te Potchefstroom by te woon.

This year 61 learners from our school participated in the Departemental Physical Sciences Olympiads gr 10.  Four of the learners, (front) Mofate Leopeng, Otlotleng Mabale, (Back) Elmar van Aardt and Justin Pieters progressed to the second round.