Uitslag van afgelope naweek se Karate Suid-Afrika Nasionale Kampioenskappe vir Kinders, Kadette en Juniors wat in Durban by DUT plaasgevind het: 

Gauteng het Goud en Silwer behaal en Rickus ( Vrystaat) het saam met Kwazulu Natal Brons behaal. 

Rickus Weihmann Brons in Kata Junior Seuns 16 – 17 jaar