Tydens die WOW-spelfees se Provinsiale Kompetisie eindig Inge Strauss 4de en Stefanie Ferreira 2de.

Hierdie twee leerders is altwee gekies om die Vrystaat en Bethlehem Voortrekker Hoërskool te verteenwoordig tydens die Nasionale kompetisie wat plaasvind op 21 Oktober 2017 in Stellenbosh.

Slegs Stefanie Ferreira sal die kompetisie in Stellenbosh bywoon.

v/l: Inge Strauss en Stefanie Ferreira