Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom graag vir Juffrou Chené Benadie as deel van die personeel.

Haar vakgebied is Natuurwetenskap en Skeppende kunste.

Baie welkom, Voortrekker is trots om jou deel van ons span te hê.