Die afgelope maand neem Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers aan die verskillende vlakke van swem deel, n.a.v hul kwalifiserende tye.

Begin met Level 1 Intra Provincial Age Group Gala – Tristan Cravan (5 Goud),  WJ Hattingh (1Goud en 1 Silwer), Thandi Lepesa (1 Silwer en 1 Brons), Cullen Steyn (4x Silwer en 2 Brons)

SA Level 2 Regional Champs- Sasolburg

Leandi Campher (2x Goud en 1x Brons)

SA Level 3 Regional Champs – Sasolburg

Anke Fourie (3x Goud, 2x Silwer en 2x Brons), Pieter Jacobs, Pieter Naude en Dian Yssel (6 Finale), Willem Visser (1x Goud Aflos en 5de 100m Rugslag)

National Junior Age Group Champs – Durban

Robbie Hattingh swem persoonlike beste tye in al 5 sy items.

SA Nasionale swemkampioenskappe – Durban

Eric le Roux  behaal ook sy beste swem tye in al 4 items.

 

Foto:

Voor v/l:  Anke Fourie, Leandi Campher en Thandi Lepesa

Middel v/l:  Robbie Hattingh, Eric le Roux en Pieter Naude

Agter v/l:  Tristan Craven, Cullen Steyn en Wilhelm Visser

Afwesig vir foto:  WJ Hattingh, Pieter Jacobs en Dian Yssel