Vrystaat Interhoër Swemgala Uitslae

Bethlehem Voortrekker Hoërskool  wen die “Co-ed” afdeling in die Vrystaat. Seuns kom 2de in die Vrystaat

Ons behaal die volgende Medaljes:

6 x Goud

8 x Silwer

12 x Brons

Natalie Landman breek ook die record vir 50m Vinderslag.

Voor v/l:  Carla Fourie, Charné Coetzee, Leandi Champher, Meandri Kramer, Robbie Hattingh,   Tiaan Jordaan, Alwyn van der Linde

Middel v/l:  Anke Fourie, W J Hattingh, Natalie Landman, Margaux le Roux, Jeanette Carstens, Tristan Craven

Agter v/l:  Eric le Roux, Wilhelm Visser, Dian Yssel, Pieter Jacobs, Duncan McAlpine, Ramon Landman, Pieter Naude