Die volgende leerlinge dring deur na die Vrystaat of Nasionale finaal van die Radikale Redenaars.  Die eerste rondte het 21 April by Jordania Laerskool in Bethlehem plaasgevind.  Die Vrystaat finaal se datum is nog nie bekend gemaak nie.  Die Nasionaal vind in Oktober plaas.

 

vlnr 1 stry:  Thandeka Lepesa, Mia Marais, Stephan Peens, Jené van Heerden, Keaan de Klerk

vlnr 2de ry: Simphiwe Malindi, Kutluano Mokoena, Raino Botha, Laura Wessels, Liesl Kasselman, Cara van Wyk

vlnr 3de ry: Paballo Motsoeneng, Lerato Chabwe, Mamello Makoanyane, Mpolai Hlatswayo, Zandile Nhlapo, Mamokete Mokoena, Onkgapile Mokoena, Steven Sacht-Luwes

vlnr 4de ry: Lindiwe Mepha , Zanda Dyantyi, Khomotso Magau ,Kamo Moloi, Rethabile Moloi, Hannes Kruger. Hendro Botha (afwesig met foto)