Een van ons atlete het aan die Werêld Jeugspele deelgeneem. Onder is die inligting soos van sy pa hulle ontvang

Sy Pa het laat weet:

Hernu behaal 5de posisie in finaal.

Hy is natuurlik baie teleurgesteld maar hy het nogsteeds die 4de beste afstand vir 2015 (79.04m) en is nou 26ste in die geskiedenis van 0/17 spiegooi. Die internationale area  is mal oor hom as gevolg van sy talent en persoonlikheid.

Voortrekker is trots op hom as sportman en ook as ambassadeur van die skool. Dis ongelooflik om sy passie vir sy sport te beleef. Ons is dankbaar vir die besondere talent wat hy van ons Hemelse Vader ontvang het. Ons glo daar lê nog vir hom ‘n blink toekoms voor op die atletiekveld.

 

op foto

Ferdi, Hernu en Nuline van Vuuren in Cali Colombia.

ATT_1437402210644_FB_IMG_1437246116548

IMG-20150720-WA0001

 

IMG-20150720-WA0002