Entoësiasme, determinasie en  hul liefde vir die kunste het hierdie groot groep BVHS-leerders aangespoor om aan die Harrismith Eisteddfod deel te neem.

‘n Groot total van 174 goue simbole is ingepalm asook 19 spesiale toekennings.

Trekkertrots!!!!!