Hierdie drie debat-spanne is deur na die volgende rondte wat op 9 Junie  2017 plaasvind by Sentraal Hoërskool Bloemfontein.

Hul debatteer of gratis tersiêre onderrig gelykheid in SA sal bevorder.

Voor v/l:  Nienkie Peens en Elaine van Wyk (Inleidend)

Agter v/l:  Laura Wessels en Franzet Farrel (Opponerend) en Kristen Anderson en Lara van Wyk (Inleidend)