Voortrekker se dansers het die afgelope naweek die vloer aan die brand gedans by die Vrystaatkampioenskappe

Foto 1 BO

Yadine de Kock (silwer – Tap), Melaine Williams (silwer – Tap), Renemarie Human (silwer – Modern en Tap), Dina-Marie van Rensburg (goud – Tap), Janel Lidell (silwer – Tap), Liesl Kasselman (goud – Hip hop)

 

Foto 2

Voortrekker 2

 

Elaine van Wyk (goud – Tap en Musical theatre), Elzar Oosthuizen (silwer – Musical theatre), Emma Kleynhans (silwer – Modern, goud – Tap en Musical theatre), Niki Scott (silwer – Tap), Cara Hattingh (brons – Ballet), Nienke Peens (brons – Modern en Musical theatre)

 

Foto 3

Voortrekker 3

Dans 3

Runic Blignaut ( goud – Ballet), Mercia Erwee (goud – Musical theatre en trofee wenner vir beste o/19), Gloria Ferreira (silwer – Modern), Lerato Woest (silwer – Musical theatre)