Ons word aangewys as die Algehele wenners van die Clover atletiekbyeenkoms.

HTS Louis Botha, HTS Sasol, Goudveld, Rooiskool , Witteberg en Wilgerivier was onder die 22 skole wat deelgeneem het.

Medaljes verower:  9 goud, 4 silwer en  2 brons.

Trekkertrots.