Beaté Boshoff van Bethlehem Voortrekker Hoërskool kry die Unisaprys tydens die Bloemfonteinse Eisteddfod . Sy het  op die Gala-aand( Vrydag 2 Junie 18:00 vir 18:30) in die Odeion gespeel.  Baie geluk,
ook aan me Jenny Reed (musiekonderwyseres).

Trekkertrots.