Foto:  voor v/l:    Basetsana Sempe, Thokozile Mbele, Mehmood Khan, Zanda Dyantyi,

  Agter v/l:  Steven Sacht-Luwes, Elmarize Knobel, Karabelo Moloi, Riana de Jager en Merize Beukes

Vyf redenaars deur na die ATKV Landswye finaal:

Steven Sacht-Luwes Gr 10-12 Addisionele Taal voorbereid,

Karabelo Moloi Gr 10  – 12 Onvoorbereid, Mehmood Khan Gr 8  – 9 Voorbereid, Thokozile Mbele Gr 8 – 9   en

Basetsana Sempe ook Gr 8-9 Onvoorbereid Addisionele Taal

Elmarize Knobel, Merize Beukes, Riana de Jager en Zanda Dyantyi eindig onder die top 5.

Die debatspanne was ook in aksie tydens die ATKV  Vrystaatfinaal.

Alhoewel geen span deurgedring het na die finale rondte nie,  het al 3 spanne hulself goed van hul taak gekwyt.

Franzet Farrell, Laura Wessels. (5de Plek)

Elaine van Wyk. Nienke Peens (8ste Plek)

Kirsten Anderson.Lara van Wyk.(6de Plek)

Trekkertrots.

Foto

Voor v/l:  Basetsana Sempe, Thokozile Mbele, Mehmood Khan,

Agter v/l:   Steven Sacht-Luwes en Karabelo Moloi