Tienertoneel

Speel Speel Spel eindig 4de in die Ermelostreek tydens die afgelope ATKV tienertoneel kompetisie.

Hulle ontvang die volgende toekennings:

Brons vir stelontwerp

Brons vir regie

Brons vir ensemblewerk (elkeen in die groep ontvang ‘n toekenning)

Vlnr 1ste ry:        Alitha de Jager, Johanne Swart, Minke Kriel, Sera Swanepoel

Vlnr 2de ry:         Carla Fourie, Franzet Farrell, Anmé Beukes, Janeli de Jager

Vlnr 3de ry:         Hannes Odendaal, Arno van der Merwe, Stefan van Wyk, Raino Botha

Die Koffer geskryf deur André P Brink

Die Koffer haal ‘n tweede plek in die Ermelo streeksfinaal wat op 5 Augustus plaasgevind het.

Die volgende toekennings word ontvang:

Mario Mynhardt (goud  vir spel)

Jené van Heerden (silwer vir spel)

Lané Fouche (brons vir spel)

Regie (silwer)

Kostuums (silwer)

Ensemblewerk (silwer word aan Mario Mynhardt, Jené van Heerden, Lané Fouche, Karien de Jager en Xander Snyman toegeken)

Stelontwerp (silwer)

Daniëlle van Wyngaardt (brons vir verhoogbestuur)

Grimering (brons)

Vlnr (voor            Xander Snyman, Karien de Jager en Jené van Heerden

Vlnr (agter)         Mario Mynhardt en Lané Fouche