Uitslae van ASA-kampioenskappe wat die afgelope naweek in Bloemfontein plaasgevind het.  Die volgende atlete, ingeskryf deur Going4Gold, behaal  goue medaljes tydens die byeenkoms.

V/l: Maruschka Nieuwoudt (Paalspring) Cara van Wyk (100m Hekkies) Hannes Kruger (Diskus & Gewigstoot) Willie Naude (Paalspring), Lane van Vuuren (Driesprong & Verspring), Helen Wessels (Hoogspring),

Die atlete sal Bethlehem Voortrekker Hoërskool by die SA ASA-kampioenskappe 7,8 April by Groenpunt stadion, in Kaapstad verteenwoordig. (Nathan Naudé is ook in die span opgeneem)