Baie geluk aan Sentraal se 1e Netbalspan wat vir die 11e agtereenvolgende jaar as Vrystaat wenners gekroon is.

Hulle behaal die volgende uitslae:

Wen @ Welkom Gim 31-14
Wen @ Wilgerivier 39-20
Wen @ Witteberg 31-13

Semi-Finaal
Wen @ Goudveld 35-20

Finaal
Wen @ Jf 42-30

Foto:

Lize Loretz (Spanbestuurder), Roné Hertzog, Lené Badenhorst, Zelda Jordaan, Zetské Posthumus, Arné Fourie (Kaptein), Jana Nel, Elrike Oberholzer, Melissa Boshoff, Oageng Khasake, Doretha Hatting (Afrigter)