Baie geluk aan Hoërskool Sentraal se 1e-netbalspan wat vir die 11 de agteenvolgende jaar  die groter Bloemfonteinskole se ligawenners is.

Ons is trots op julle

Voor: Suné Grobler (netbalhoof), Jana Nel, Melissa Boshoff, Zetské Posthumus, Lize Loretz (spanbestuurder)

Agter: Doretha Hattingh (afrigter), Arné Fourie, Lu-Zahn Jansen van Rensburg, Elrike Oberholzer, Zelda Jordaan, Roné Hertzog, Lené Badenhorst, Oageng Khasake