Baie geluk aan die volgende Wilgies wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem het op 21 April

Nadia van Coller en Janie van Rooyen – Engels

Estiaan Roodt – Afrikaans

Hierdie leerlinge dring deur na die Vrystaat finaal!