Baie geluk aan die volgende skuts van Hoërskool Sentraal wat in hulle onderskeie ouderdomsgroepe in die Vrystaatspan ingesluit is om vanaf 1 – 6 Oktober 2017 aan die Nasionale Bisley in Newcastle te gaan deelneem.

v.l.n.r : Voor: A. Badenhorst , N JV Rensburg, P Luttig, T de Wet, C du Plooy, J van Zyl, L Woityczka, J Lombaard

v.l.n.r :Agter: A Strauss, B Smit, E Pienaar, D v.d Merwe, H du Plessis, R Duvenhage, G van Heerden, P Wille, C Pieterse, W Ketterer, L Venter, J Pienaar, O van Wyk